Home > Work > Kamphoer
1 " Die kos hou ook goeters uit my kop uit. Terwyl ek kou, as daar iets in my mond is, is dit asof daardie gevoel dat ek net wil doodgaan 'n bietjie weggaan. "
― François Smith , Kamphoer
2 " Volledige beheer is altyd 'n illusie. "
3 " Sy staan vroualleen teen die aanslag van niks minder nie as die geskiedenis self "