Home > Author > Hans du Plessis
1 " Oorlog gaan nooit verby nie, Mieta, al hou die mans op met skiet. "
― Hans du Plessis , Drie vroue en 'n meisie
2 " Onaanvaarbaar vir ’n deel van die gemeenskap met ’n skuldige gewete, dié deel wat ná meer as twee dekades steeds met hulleself ’n Boereoorlog voer op soek na ’n vyand en ’n geskikte slagveld. "
― Hans du Plessis
3 " Wes-Transvaal, daar waar dit blom tussen die bantoms, waar dit wyd is en ’n mens nog in ’n droom kan glo. God het geen berge of bosse oorgehad toe Hy dié land moes maak. Toe het Hy net die vrede en ’n duisend duiwe hier gelaat. "
4 " Eintlik, tot vandag toe, is ons delwerye niks meer as ’n ryk gerug in donker kimberliet nie. "