Home > Work > Confessions oor kerkwees
1 " The Holy Land is everywhere "
― Jaco Strydom , Confessions oor kerkwees
2 " Fear is the most dangerous contagious disease "
3 " Jesus loved the world to much to be a people pleaser - what he said often disturbed people, especially the powerful, the religious and the wealthy "
4 " We make the choice . . . and then the choice makes us "
5 " We need a change of attitude, because let's face it, no one’s going to change color "
6 " The only injustice that can stop evil is called "grace "
7 " I think everyone that’s racist should stop calling others racist "
8 " That it is nobler to suffer than to inflict suffering, is the most difficult and profound Jesus idea. "
9 " Ek is nie seker wat die antwoord is nie, maar ek dink dit sal baie help as ons kan leer om kerk te wees saam met dié wat MIV-positief is, die werkloses en die weeskinders – en nie net uitreik na hulle nie . . . "
10 " Think out of the box, dream, speak out,criticize and protest if necessary . . .but more important, create what you wish existed. "
11 " Let your community be your testimony "
12 " It is good theology to love people with bad theology "
13 " Kom ons reël 'n braai en dan moan ons oor hoe swaar ons kry in die nuwe Suid-Afrika "
14 " Everyone loves a prophet when he is criticizing the other team "
15 " Jy kan nie jou lewe vir Jesus gee sonder om dit vir die wêreld te gee nie. "
16 " Een van die kerk se grootste uitdagings in die poging om ’n vredemaker te wees, is om ruimte te skep vir konflik. As ons regtig wil luister (en hoor), sal ons moet leer om nie net spanning te probeer oplos nie, maar ook om spanning te verdra. "
17 " n Bietjie harder werk is nodiger as om bloot ’n paar versies oor ’n saak te Google en dan aan te haal. Die kerkgeskiedenis is vol stories van wreedhede wat met Bybelversies verdedig is. Elke ketter het sy letter. "
18 " Lelike dinge het al gebeur in die naam van goeie teologie. "
19 " Die teologie het deur die eeue ’n manier om vir die teoloog belangriker te word as mense. Dit is ironies, want Jesus het sy lewe gegee vir mense. "
20 " Jesus het nie gekom om ons in te perk nie, maar te bevry. Nie om ons te beskerm teen die wêreld nie, maar juis om ons in die wêreld in te stuur. Die wêreld is so min die vyand van die kerk as wat die see die vyand is van vissermanne. "