Home > Author > Marita van der Vyver >

" Snaaks, het sy dikwels daarna gedink, hoe ’n mens sulke lewensveranderende besluite sommer so op die ingewing van die oomblik kan neem. Grinnikend oor ’n glas wyn. Want jy weet nie wat die werklik belangrike besluite in jou lewe is terwyl jy hulle neem nie. Eers later, wanneer jy terugkyk, besef jy dat alles anders sou uitgewerk het as jy dáár anders besluit het. Of dalk nie. "

Marita van der Vyver , Grensgeval


Image for Quotes

Marita van der Vyver quote : Snaaks, het sy dikwels daarna gedink, hoe ’n mens sulke lewensveranderende besluite sommer so op die ingewing van die oomblik kan neem. Grinnikend oor ’n glas wyn. Want jy weet nie wat die werklik belangrike besluite in jou lewe is terwyl jy hulle neem nie. Eers later, wanneer jy terugkyk, besef jy dat alles anders sou uitgewerk het as jy dáár anders besluit het. Of dalk nie.