Home > Author > Elsa Joubert >

" Bring die hoë ouderdom dan net verlies? Net leef met vermindering op elke terrein? Waarom word dit ’n geseënde hoë ouderdom genoem? Vriendskap? Jou ou vriende dryf verder en verder van jou af weg. En verdwyn – hulle sterf. Nuwe vriendskappe, dié is ook prekêr. "

Elsa Joubert , Spertyd


Image for Quotes

Elsa Joubert quote : Bring die hoë ouderdom dan net verlies? Net leef met vermindering op elke terrein? Waarom word dit ’n geseënde hoë ouderdom genoem? Vriendskap? Jou ou vriende dryf verder en verder van jou af weg. En verdwyn – hulle sterf. Nuwe vriendskappe, dié is ook prekêr.