Home > Author > Elsa Joubert >

" Ons ou mense is die mense van gister. Daarom delf ons in die verlede om waarheid te vind, daarom is ons so lief vir ou prente, ou landkaarte en ou stories. Die skeidslyn tussen die hede en die verlede word al hoe dunner. "

Elsa Joubert , Spertyd


Image for Quotes

Elsa Joubert quote : Ons ou mense is die mense van gister. Daarom delf ons in die verlede om waarheid te vind, daarom is ons so lief vir ou prente, ou landkaarte en ou stories. Die skeidslyn tussen die hede en die verlede word al hoe dunner.