Home > Author > Francis Galloway >

" Luister, liefling, ek hét jou lief, ek is bereid, méér, om altyd by jou te bly. Verstaan jy? Maar voordat jy só na my toe kan kom, is ek bang vir álle hoop, álle oorgawe gee aan moontlikhede … alewig moontlikhede … Ek wil nie “gedood word deur ’n droom”, om myself aan te haal nie. En dit sal vernietigend wees vir ons verhouding soos dit nou is. En daarom probeer ek, ten spyte van my eenheid en verbondenheid met jou, om dinge maar te aanvaar soos hulle is: goed, as ek nie by ander mans mag gaan lê nie – ek kan verstaan dat jy jaloers sal wees omdat jy my liefhet, maar Estelle is daarom ook tog iémand, én wat jy eenmaal liefgehad het, en by wie jy blý, en ek NEUL nie so nie! "

Francis Galloway , Vlam in die Sneeu: Die Liefdesbriewe


Image for Quotes

Francis Galloway quote : Luister, liefling, ek hét jou lief, ek is bereid, méér, om altyd by jou te bly. Verstaan jy? Maar voordat jy só na my toe kan kom, is ek bang vir álle hoop, álle oorgawe gee aan moontlikhede … alewig moontlikhede … Ek wil nie “gedood word deur ’n droom”, om myself aan te haal nie. En dit sal vernietigend wees vir ons verhouding soos dit nou is. En daarom probeer ek, ten spyte van my eenheid en verbondenheid met jou, om dinge maar te aanvaar soos hulle is: goed, as ek nie by ander mans mag gaan lê nie – ek kan verstaan dat jy jaloers sal wees omdat jy my liefhet, maar Estelle is daarom ook tog iémand, én wat jy eenmaal liefgehad het, en by wie jy blý, en ek NEUL nie so nie!