Home > Author > Elsa Joubert >

" Ek sit my kop in my hande en probeer stil word, stiller en stiller, en die dun vliesie, die onsigbare bindende weefsel om die deel van my brein wat my geheue bymekaarhou, wat my in staat stel om op die hede te bly fokus, begin deurskif – emosie laat dit maklik gebeur – en deur die draderige openinge begin herinnering deurkom, helende herinnering, stadig, in groot detail, langsaam, daar is nie haas nie, dit moet stewig opgebou word. Hieruit kom selfheling. "

Elsa Joubert , Spertyd


Image for Quotes

Elsa Joubert quote : Ek sit my kop in my hande en probeer stil word, stiller en stiller, en die dun vliesie, die onsigbare bindende weefsel om die deel van my brein wat my geheue bymekaarhou, wat my in staat stel om op die hede te bly fokus, begin deurskif – emosie laat dit maklik gebeur – en deur die draderige openinge begin herinnering deurkom, helende herinnering, stadig, in groot detail, langsaam, daar is nie haas nie, dit moet stewig opgebou word. Hieruit kom selfheling.